Formidabele Vroue Tibbie Steyn

One Response

  1. Goeie dag Jan ek is so opgewonde soos ʼn hondjie wat ʼn been gekry het. Ek kon vandag al my agterstallige episodes kyk. Ek voel net jy bemoedig my so omdat jy aanmekaar noord kyk en bly glo maar toe klink jy vir my bietjie pessiemisties met die opmerking dat jy dalk nie weer ʼn lente herfs of winter sal beleef. Dit voel vir my asof ons sooo eenders voel met die dood wat so na aan ons almal gekom het. Vroeër was dit oupas oumas oom en tantes nou is dit my buurman en sy vrou 10 dae na mekaar, my vriende se dogter ons eie dogter en kleinseun wat ernstig is. Jammer voel maar net vasgedruk maar jou sepie laat mens hoop kry met die bewyse van wonderwerke rondom ons dankie doen so voort groete en oja jou slaai het heerlik

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Other Free Vidoes

Foxwood TV Logo

Welcome!

Login | Meld Aan

If you do not see the login form, you are already logged in.
As u nie die aanmeldingsvorm sien nie, is u reeds aangemeld.