Formidabele Vroue Tibbie Steyn

Een Reaksie

  1. Goeie dag Jan ek is so opgewonde soos 'n hondjie wat hy gekry het. Ek kon vandag al my agterstallige episodes kyk. Ek voel net jy bemoedig my so omdat jy aanmekaar noord kyk en bly glo maar toe klink jy vir my bietjie pessiemisties met die opmerking dat jy dalk nie weer 'n lente herfs of winter sal beleef nie. Dit voel vir my asof ons sooo eenders voel met die dood wat so aan ons almal gekom het. Vroeër was dit oupas oumas oom en tantes nou is dit my buurman en sy vrou 10 dae na mekaar, my vriende se dogter ons eie dogter en kleinseun wat ernstig is. Jammer voel maar net vasgedruk maar jou sepie laat mens hoop kry met die bewyse van wonderwerke rondom ons dankie doen so voort groete en oja jou slaai het heerlik

Lewer Kommentaar

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *

Ander gratis video's

Foxwood TV Logo

Welcome!

Login | Meld Aan

If you do not see the login form, you are already logged in.
As u nie die aanmeldingsvorm sien nie, is u reeds aangemeld.